2 Chronicles 26:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die res van die geskiedenis van Ussia, die eerste en die laaste, het die profeet Jesaja, die seun van Amos, geskryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Ussia se regering, van die begin tot die einde, is opgeteken deur die profeet Jesaja, seun van Amos.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Uss¡a, die vroeëre en die latere, het die profeet Jesaja, die seun van Amos, beskrywe.
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Ussia, dié van vroeër en dié van later, is neergeskryf deur die profeet Jesaja seun van Amos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Ussia, die vroeëre en latere geskiedenis, het die profeet Jesaja, seun van Amos, opgeteken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Jesaja seun van Amos het die ander dinge wat voorheen en later met Ussia gebeur het, opgeskryf in 'n boek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van Ussia se geskiedenis is deur die profeet Jesaja, Amos se seun, neergeskryf.