2 Chronicles 26:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ussia het vir hulle in die hele leër skilde en spiese en helms en berge en boë en slingers berei om klippe te gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ussia het die hele leër voor-sien van skilde, spiese, helms, harnasse, pyle en boë en slingervelle. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Uss¡a het vir hulle, vir die hele kommando, skilde aangeskaf en spiese en helms en pantsers en boë en slingerstene. |
| Afrikaans 1983 | Ussia het hulle, die hele leër, uitgerus met skilde, spiese, helms, harnasse, pyle en boë, en klippe vir hulle slingervelle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ussia het hulle, die hele leër, voorsien van kleinskilde, steekspiese, helms, harnasse, boë en klippe vir slingervelle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ussia het wapens gegee vir al die manne in die leër. Hy het vir hulle skilde, spiese, helms, harnasse, pyl en boë, en klippe vir die slingervelle gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ussia het die leër uitgerus met skilde, spiese, helms, harnasse, pyle en boë, en slingerklippe. |