2 Chronicles 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hele getal van die familiehoofde van die dapper helde was twee duisend ses honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was 2 600 familiehoofde in bevel van die soldate.
Afrikaans 1933/1953 Die hele getal van die familiehoofde, van die dapper helde, was twee duisend ses honderd.
Afrikaans 1983 Daar was altesaam twee duisend ses honderd familiehoofde in bevel van die soldate.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volle getal van die familiehoofde, van die dapper krygers, was tweeduisend seshonderd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die familiehoofde van die soldate was almal saam 2 600.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die afdelings geoefende soldate het onder bevel van 2 600 familiehoofde gestaan.