2 Chronicles 25:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom op perde gebring en hom by sy vaders in die stad Juda begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy liggaam is op ’n perd na Jerusalem toe teruggebring en hy is in die familiegraf in die Dawidstad begrawe.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het hom op perde vervoer en hom by sy vaders begrawe in die stad van Dawid.
Afrikaans 1983 Hulle het sy lyk met perde teruggebring, en hom in sy familiegraf in die hoofstad van Juda begrawe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom op perde vervoer, en hom by sy voorouers begrawe in die •Stad van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het sy liggaam op perde teruggebring en hulle het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het sy lyk op perde na Jerusalem toe teruggeneem en hy is in sy familiegraf in die Dawidstad begrawe.