2 Chronicles 25:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verdere geskiedenis van Amasia, die eerste en die laaste, kyk, is dit nie beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens Amasia se regering, van die begin tot die einde, is opgeteken in Die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die verdere geskiedenis van Am sia, die vroeëre en die latere, kyk, is dit nie beskrywe in die Boek van die konings van Juda en Israel nie? |
| Afrikaans 1983 | Die ander verhale oor Amasia, dié van vroeër sowel as dié van later, is opgeteken in die annale van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdere geskiedenis van Amasia, die vroeëre en latere geskiedenis, kyk, is dit nie opgeteken in die boekrol van die konings van Juda en Israel nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander dinge wat Amasia voorheen en later gedoen het, is geskryf in die dagboek van die Konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van Amasia se geskiedenis word vertel in Die Geskiedenis van die Konings van Israel en Juda. |