2 Chronicles 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Juda is vererger voor Israel, en hulle het gevlug, elkeen na sy tent. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leër van Israel het die leër van Juda totaal verslaan sodat hulle huis toe gevlug het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Juda is voor Israel verslaan, en hulle het gevlug, elkeen na sy tente toe. |
| Afrikaans 1983 | Juda het 'n neerlaag gely teen Israel, en die manskappe het op die vlug geslaan, elkeen na sy huis toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Juda is voor Israel verslaan, en hulle het gevlug, elkeen na sy tente toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israel het gewen teen Juda, en die manne van Juda het gevlug, elkeen na sy huis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Juda is deur Israel verslaan en die Judeërs het huis toe gevlug. |