2 Chronicles 25:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met 'n volkome hart nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Amasia het gedoen wat reg was vir die Here, maar nie met sy hele hart nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met 'n volkome hart nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, maar nie met sy hele hart nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, maar nie heelhartig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Amasia het dinge gedoen waarvan die Here hou, maar hy het dit nie met sy hele hart gedoen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was tevrede met hom, al het hy Hom halfhartig gedien. |