2 Chronicles 25:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Amásia het hom versterk en sy volk uitgelei en na die soutdal gegaan en die kinders van Seïr tienduisend verslaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nogtans het Amasia moed bymekaargeskraap en sy leër na die Soutvallei gelei. Daar het hulle 10 000 Edomiete van Seïr doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Am sia het moed geskep en sy manskappe aangevoer en die Soutdal ingetrek en die kinders van Se‹r, tien duisend, verslaan. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Amasia die nodige moed bymekaargeskraap en sy manne na die Soutvlakte toe gelei waar hy tien duisend Edomiete verslaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amasia het egter moed bymekaargeskraap en sy manskappe gelei. Hy het na die Soutvallei gegaan en die mense van Seïr neergevel, tienduisend van hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Amasia het baie sterk en dapper gevoel. Hy het sy manne gelei en hulle het na die Sout-vallei gegaan. Hulle het daar 10 000 Seïr-mense oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Amasia het sy leër toe uitgelei en 10 000 soldate van Seïr in die Soutdal verslaan. |