2 Chronicles 25:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Amasia was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Joaddan van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Vyf en twintig jaar oud, het Am sia koning geword, en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jo ddan, van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Amasia het koning geword toe hy vyf en twintig was en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jehoaddan, uit Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Amasia was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het nege-en-twintig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jehoaddan, uit Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jehoaddan, sy was van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Amasia was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jehoaddan van Jerusalem.