2 Chronicles 24:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op bevel van die koning het hulle 'n kis gemaak en dit buitekant by die poort van die huis van die HERE neergesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joas het nou opdrag gegee dat ’n kis gemaak word en by die ingang na die tempel van die Here gesit moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op bevel van die koning maak hulle toe 'n kis en sit dit buitekant by die poort van die huis van die HERE neer. |
| Afrikaans 1983 | In opdrag van die koning is daar toe 'n kis gemaak en voor die tempelpoort gesit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het toe opdrag gegee, en hulle het 'n kis gemaak en dit buite by die poort van die huis van die Here neergesit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het gesê hulle moet 'n kis maak en hulle moet dit voor die poort van die tempel sit, en hulle het dit gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joas het toe opdrag gegee dat hulle ’n kis moes maak. Die kis is by die ingang van die tempel neergesit. |