2 Chronicles 24:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het Joas dit voorgeneem om die huis van die HERE te herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met verloop van tyd het Joas besluit om die tempel van die Here te herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarna het Joas hom voorgeneem om die huis van die HERE te herstel. |
| Afrikaans 1983 | Joas het besluit om herstelwerk aan die huis van die Here te doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Tyd daarna het Jehoas hom voorgeneem om die huis van die Here op te knap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het Joas besluit om die tempel reg te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ruk later het Joas besluit om die tempel van die Here op te knap. |