2 Chronicles 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jójada het vir hom twee vroue geneem; en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jojada het twee vroue vir Joas gekies. Hy het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jojada het vir hom twee vroue geneem, en hy het die vader geword van seuns en dogters. |
| Afrikaans 1983 | Jojada het vir Joas twee vrouens gekies, en Joas het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jojada het vir Jehoas twee vroue gekies, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jojada het vir Joas twee vroue gekry, en Joas het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jojada het vir Joas twee vroue uitgesoek en hulle het ’n gesin met seuns en dogters gehad. |