2 Chronicles 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is hulle wat teen hom saamgesweer het; Sabad, die seun van Simeat, 'n Ammonitiese, en Jósabad, die seun van Simrit, 'n Moabietiese. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die moordenaars was Sabad seun van ’n Ammonitiese vrou met die naam Simat, en Josabad, seun van ’n Moabitiese vrou met die naam Somer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En d¡t is hulle wat teen hom saamgesweer het: Sabad, die seun van S¡meat, die Ammonitiese, en Josabad, die seun van Simrit, die Moabitiese. |
| Afrikaans 1983 | Die manne wat teen hom saamgesweer het, was die Ammoniet Sabad seun van Simat en die Moabiet Josabad seun van Somer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die manne wat teen hom 'n komplot gesmee het: Sabad, seun van Simeat die Ammoniet, en Josabad, seun van Simriet die Moabiet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne wat hom vermoor het, was Sabad seun van Simat, en Josabad seun van Simrat. Simat was 'n Ammonitiese vrou, en Simrat was 'n Moabitiese vrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy moordenaars was Sabad, Simat die Ammoniet se seun en Josabad, Somer die Moabiet se seun. |