2 Chronicles 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE al die dae van die priester Jójada.
Afrikaans (NLV) 2011 So lank as wat Jojada die priester geleef het, het Joas gedoen wat reg was vir die Here.
Afrikaans 1933/1953 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al die dae van die priester Jojada.
Afrikaans 1983 Solank die priester Jojada geleef het, het Joas gedoen wat reg is in die oë van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoas het gedoen wat reg is in die oë van die Here solank as wat die priester Jojada geleef het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl die priester Jojada gelewe het, het Joas dinge gedoen waarvan die Here hou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joas se optrede het die Here tevrede gestel so lank as wat Jojada gelewe het.