2 Chronicles 24:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom in die stad van Dawid onder die konings begrawe, omdat hy goed gedoen het in Israel, aan God sowel as teenoor sy huis.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is begrawe by die konings in die Dawidstad, want hy het baie goeie dinge in Israel gedoen, vir God en sy tempel.
Afrikaans 1933/1953 En hy is begrawe in die stad van Dawid by die konings; want hy het goed gedoen in Israel teenoor God sowel as teenoor sy huis.
Afrikaans 1983 Hy is in die Dawidstad begrawe, by die konings, omdat hy goeie werk gedoen het vir Israel, vir God en sy tempel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom begrawe in die Stad van Dawid, by die konings, omdat hy goed gedoen het in Israel, ook met betrekking tot God en sy •tempel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het hom begrawe by die konings in die Dawidstad, want hy het goeie dinge vir Israel en vir God en sy tempel gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is tussen die konings in die Dawidstad begrawe, want hy het vir Israel, vir God en vir die tempel baie beteken.