2 Chronicles 24:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die vorste en die hele volk was bly en het ingebring en in die kis gegooi totdat hulle klaar was.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het byval gevind by die leiers en die volk. Hulle het met blydskap die geld gebring en die kis daarmee vol gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Toe was al die owerstes en die hele volk bly, en hulle het dit ingebring en in die kis gegooi totdat hulle klaar was.
Afrikaans 1983 Al die leiers en die hele volk het die geld met blymoedigheid gebring en in die kis gegooi. So het al die bydraes ingekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die leiers en die hele volk was verheug. Hulle het dit gebring en in die kis gegooi, totdat dit vol was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die amptenare en die hele volk was bly daaroor. Hulle het almal die geld gebring en hulle het dit alles in die kis gegooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers en al die mense was bly hieroor. Hulle het hulle bydraes gebring en die kis volgemaak.