2 Chronicles 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy moeder se naam was ook Sibja van Berseba.
Afrikaans (NLV) 2011 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het en hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja uit Berseba.
Afrikaans 1933/1953 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Bers,ba.
Afrikaans 1983 Joas was sewe toe hy koning geword het en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sibja, uit Berseba.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Sibja, uit Berseba.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 40 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Sibja, sy het van die stad Berseba gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joas was net sewe jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja, ’n vrou uit Berseba.