2 Chronicles 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n derde deel moet by die koning se huis wees; en 'n derde by die poort van die fondament, en die hele volk moet in die voorhowe van die huis van die HERE wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nog een derde moet na die koninklike paleis gaan en die oorblywende derde na die Fondamentpoort. Almal wat oor is, moet in die voorhof van die Here se tempel bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | en 'n derde deel by die huis van die koning, en 'n derde deel by die Fondamentpoort, en die hele volk in die voorhowe van die huis van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | 'n derde moet by die paleis wees, en die ander derde by die Fondamentpoort. Al die ander mense moet in die voorhof van die huis van die Here wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n derde by die koninklike paleis, en 'n derde by die Fondamentpoort. Die hele volk moet in die voorhowe van die huis van die Here wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een derde van julle moet by die paleis wees en een derde moet by die Fondament-poort wees. Al die ander mense moet op die oop stukke grond by die tempel wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n derde die paleis en ’n derde die Fondamentpoort. Al die ander mense moet in die tempel se voorhof bymekaarkom. |