2 Chronicles 23:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die ding wat julle moet doen; 'n derde deel van julle wat op die sabbat ingaan, van die priesters en van die Leviete, moet deurwagters wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet soos volg optree: Wanneer die priesters en die Leviete op die Sabbat aan diens kom, moet een derde van hulle as deurwagte dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit moet julle doen: 'n derde deel van julle wat op die sabbat inkom -- van die priesters en Leviete -- moet drumpelwagters wees; |
| Afrikaans 1983 | Dit is julle opdragte: 'n derde van julle, van dié wat op die sabbat diens doen as priesters en Leviete, moet drumpelwagte wees; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is wat julle moet doen: 'n Derde van julle wat op die Sabbat aan diens is, naamlik die priesters en Leviete, moet by die drumpels wagstaan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister wat julle moet doen: Een derde van julle, die priesters en Leviete wat op die Sabbatdag inkom om te werk, moet wagte wees by die poorte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier is die plan: van die priesters en Leviete wat op die sabbat aan diens kom, moet ’n derde die ingange bewaak, |