2 Chronicles 23:24 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 Dit was die seuns van Levi volgens hulle families, die familiehoofde, soos hulle getel is volgens die getal name, hoof vir hoof, wat die dienswerk in die huis van die HERE gedoen het, van twintig jaar oud en daarbo.