2 Chronicles 23:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele volk van die land was bly, en die stad was stil, nadat hulle Atálja met die swaard verslaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die burgers van die land het gejuig en dit was rustig in die stad omdat Atalia dood was.
Afrikaans 1933/1953 En die hele volk van die land was bly, en die stad was rustig. Maar hulle het At lia met die swaard gedood.
Afrikaans 1983 Al die burgers van die land was bly. Die stad was rustig. Atalia was dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele volk van die land was verheug, en die stad was rustig, al het hulle Atalia met die swaard doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die belangrike mense van die land was bly, daar was vrede en die mense in die stad was rustig, want Atalia was dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mense was bly en die hele stad was rustig nadat Atalia doodgemaak is.