2 Chronicles 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jójada het 'n verbond gesluit tussen hom en tussen die hele volk en tussen die koning, dat hulle 'n volk van die HERE moet wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Jojada ’n verbond gemaak tussen hom, die koning en die volk dat hulle ’n volk sal wees wat die Here dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jojada het 'n verbond gesluit tussen homself en die hele volk en die koning, dat hulle 'n volk van die HERE sou wees. |
| Afrikaans 1983 | Jojada het met die volk en die koning 'n verbond gemaak dat hulle 'n volk sal wees wat die Here dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jojada het 'n verbond gesluit tussen homself, die hele volk en die koning dat hulle die volk van die Here sal wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jojada het 'n ooreenkoms gemaak tussen homself en die volk en die koning. Hulle het belowe dat hulle 'n volk van die Here sal wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jojada het daarna ’n ooreenkoms met die volk en die koning gesluit dat hulle almal saam die Here se volk sou wees. |