2 Chronicles 23:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle haar die hande opgelê; en toe sy by die ingang van die perdepoort by die koning se huis kom, het hulle haar daar gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het haar gevang en haar tot buite die Perdepoort by die paleis gevat. Daar het hulle haar doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die hande aan haar geslaan, en sy het by die ingang van die Perdepoort in die huis van die koning gekom, en daar het hulle haar gedood.
Afrikaans 1983 Hulle het haar gegryp en haar na die Perdepoort by die paleis gevat en haar daar doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het haar beetgepak, en toe sy die ingang van die Perdepoort by die koninklike paleis bereik, is sy daar doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het haar gevang en haar na die ingang van die Perde-poort by die paleis gebring, en daar het hulle haar doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het haar toe gegryp en weggevat. Toe hulle by die Perdepoort van die paleis kom, het hulle haar daar doodgemaak.