2 Chronicles 22:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook gewandel in die weë van die huis van Agab, want sy moeder was sy raadgewer om goddeloos te handel.
Afrikaans (NLV) 2011 Ahasia het ook die goddelose voorbeeld van die koningshuis van Agab gevolg, want sy ma het hom aangemoedig om verkeerde dinge te doen.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook gewandel in die weë van die huis van Agab, want sy moeder was sy raadgeefster om goddeloos te handel.
Afrikaans 1983 Ook hy het die pad van die koningshuis van Agab geloop; sy ma was die een wat hom die raad gegee het om so verkeerd op te tree.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook hy het die paaie van die huis van Agab gevolg deur goddeloos op te tree – sy moeder was immers sy raadgewer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ahasia het ook gelewe soos die familie van Agab, want sy ma het vir hom gesê om verkeerde dinge te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook soos die ander konings van Israel opgetree, want sy ma, Atalia, was sy raadgewer oor godsdienstige sake.