2 Chronicles 22:18 — Compare Translations
1 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans 1933/1953 | Was die HERE julle God nie met julle en het Hy julle nie rondom rus gegee nie? Ja, Hy het die inwoners van die land in my hand gegee, en die land is voor die aangesig van die HERE en voor sy volk onderwerp. |