2 Chronicles 22:13 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 Dan sal jy voorspoedig wees as jy sorgvuldig die insettinge en verordeninge onderhou wat die HERE aan Moses oor Israel beveel het; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.