2 Chronicles 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy was saam met hulle weggesteek in die huis van God ses jaar lank, en Atalia het oor die land geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joas is ses jaar lank in die tempel van God weggesteek terwyl Atalia oor die land regeer het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy was by hulle in die huis van God ses jaar lank verborge, terwyl At lia oor die land regeer. |
| Afrikaans 1983 | Joas is ses jaar by hulle in die tempel versteek, en in dié tyd het Atalia die land geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met haar is hy ses jaar lank versteek in die huis van God terwyl Atalia oor die land regeer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Joas ses jaar lank in die tempel weggesteek terwyl Atalia oor die land regeer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hom ses jaar lank in die tempel weggesteek terwyl Atalia Juda regeer het. |