2 Chronicles 21:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Joram was twee en dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het agt jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Joram was 32 jaar oud toe hy koning geword het en hy het agt jaar lank in Jerusalem regeer.
Afrikaans 1933/1953 Twee en dertig jaar was Joram oud toe hy koning geword het, en hy was agt jaar lank koning in Jerusalem.
Afrikaans 1983 Hy was twee en dertig toe hy koning geword het en het ag jaar lank in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoram was twee-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het agt jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joram was 32 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was ag jaar lank koning in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joram was 32 toe hy koning geword het. Hy het vir agt jaar in Jerusalem regeer.