2 Chronicles 21:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het broers gehad, die seuns van Jósafat, Asárja en Jéhiël en Sagaria en Asárja en Migael en Sefátja; hulle almal was die seuns van Jósafat, die koning van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Joram se broers, seuns van koning Josafat van Juda, was Asarja, Jegiël, Sagaria, Migael en Sefatja.
Afrikaans 1933/1953 En hy het broers gehad, seuns van Josafat: As rja en J,hiël en Sagar¡a en Asarj hu en M¡gael en Sef tja; hulle was almal seuns van Josafat, die koning van Israel.
Afrikaans 1983 Joram het 'n hele paar broers gehad: Asarja, Jegiël, Sagaria, Asarja, Migael en Sefatja. Hulle was almal seuns van koning Josafat van Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jehoram het broers gehad, die seuns van Josafat. Dit was Asarja, Jegiël, Sagaria, Asarjahu, Migael en Sefatja; hulle almal was seuns van Josafat, koning van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joram het broers gehad, hulle was seuns van Josafat. Hulle name was Asarja, Jegiël, Sagaria, Asarja, Migael en Sefatja. Hulle was almal seuns van koning Josafat van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joram se broers was Asarja, Jegiël, Sagaria, Migael en Sefatja. Hulle was almal seuns van Josafat.