2 Chronicles 21:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná dit alles het die HERE hom in sy ingewande getref met 'n ongeneeslike siekte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het die Here Joram met ’n ongeneeslike siekte van die ingewande getref. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ndit alles het die HERE hom in sy ingewande aangetas met 'n siekte waar geen genesing voor was nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die Here vir Joram getref met 'n ongeneeslike siekte in sy ingewande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná al hierdie gebeure het die Here hom in sy ingewande getref met 'n ongeneeslike siekte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nadat dit alles gebeur het, het die Here vir Joram siek laat word in sy maag en derms. Daar was nie medisyne vir daardie siekte nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die Here Joram met ’n chroniese siekte getref. Niemand kon hom gesond maak nie. |