2 Chronicles 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die HERE die gees van die Filistyne en van die Arabiere wat naby die Kusiete was, teen Joram verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe die Filistyne en die Arabiere wat naby die Kussiete gewoon het, aangehits om Joram aan te val. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe verwek die HERE teen Joram die gees van die Filistyne en van die Arabiere wat langsaan die Kusiete is -- |
| Afrikaans 1983 | Die Here het toe die Filistyne en die Arabiere wat bure van die Kussiete was, vyande van Joram laat word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die Here die gees van die Filistyne en die Arabiere, wat langs die Kussiete woon, teen Jehoram aangevuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die Filistyne en die Arabiere wat naby die Kussiete woon, laat besluit om oorlog te maak teen Joram. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe gesorg dat die Filistyne en die Arabiere wat naby die Kussiete woon, vyande van Joram word. |