2 Chronicles 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy sal 'n groot siekte hê deur siekte van jou ingewande, totdat jou ingewande dag vir dag uitval vanweë die siekte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal getref word deur ’n ernstige siekte op te doen, ’n siekte wat jou inwendig sal aantas sodat jou ingewande sal uitkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en u self sal aan baie siektes ly, aan 'n siekte van u ingewande, totdat u ingewande vanweë die siekte uitkom, jare lank. |
| Afrikaans 1983 | Jy self sal 'n ernstige siekte opdoen, 'n slepende siekte aan jou ingewande, so erg dat jou ingewande sal uitkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal ernstige siektes opdoen, siekte van jou ingewande, totdat jou ingewande met verloop van tyd as gevolg van die siekte sal uitpeul.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En jy sal baie siek word in jou maag en jou derms, jy sal 'n lang tyd siek wees totdat jou derms uitkom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy gaan baie ernstig siek word. Die siekte sal chronies wees, totdat jou ingewande later sal uitkom. |