2 Chronicles 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy het in die weg van die konings van Israel gewandel en Juda en die inwoners van Jerusalem laat hoereer, soos die hoererye van die huis van Agab, en ook jou broers van jou vader se huis, wat beter was, gedood as jyself: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het net so goddeloos geword soos die konings van Israel. Jy het die inwoners van Jerusalem en Juda tot ontrouheid verlei, net soos koning Agab in Israel gedoen het. Jy het selfs jou eie broers, lede van jou vader se familie, manne wat beter was as jy, doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar gewandel het in die weg van die konings van Israel en Juda, en die inwoners van Jerusalem laat hoereer het volgens die hoererye van die huis van Agab, en selfs u broers, die huis van u vader, vermoor het, wat beter was as u -- |
| Afrikaans 1983 | maar dié van die konings van Israel, en jy Juda en die inwoners van Jerusalem net so ontrou laat word het as die familie van Agab, en jy jou familie, jou eie broers, beter mense as jy, laat vermoor het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar die pad van die konings van Israel gevolg het, en Juda en die inwoners van Jerusalem hoerery laat bedryf het soos wat die huis van Agab gedoen het, en omdat jy ook jou broers, jou eie familie wat beter was as jy, vermoor het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy lewe soos die konings van Israel en jy het die mense van Juda ontrou laat word. Jou eie broers was beter mense as jy, maar jy het ook vir hulle vermoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het net so sleg soos al die ander konings van Israel geword. Jy het die mense van Juda en Jerusalem verlei om afgode te dien, net soos Agab met die mense van Israel gedoen het. Jy het selfs jou eie broers doodgemaak. Hulle was beter mense as jy. |