2 Chronicles 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid. En sy seun Joram het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Josafat sterf, is hy in die Dawidstad by sy voorouers begrawe. Sy seun Joram het hom opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Josafat is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Joram het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat het by sy voorouers gaan rus, en hy is begrawe by sy voorouers in die Stad van Dawid. Sy seun Jehoram het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Josafat het gesterf, en hulle het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad, en sy seun Joram het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Josafat se dood is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Joram het na hom koning geword. |