2 Chronicles 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het daarin gewoon en vir jou 'n heiligdom daarin gebou vir u Naam en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U volk het hier kom woon en hierdie tempel vir U gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het daarin gaan woon en daarin vir U 'n heiligdom tot eer van u Naam gebou, met die gedagte: |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hulle hier gevestig en hier vir u Naam 'n heiligdom gebou en gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het daarin gaan woon en vir U daarin 'n heiligdom tot eer van u Naam gebou, en gesê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hier kom woon en hulle het hier 'n tempel gebou vir U. Hulle het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U volk het hier kom bly en hierdie tempel vir U gebou. |