2 Chronicles 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat het in die vergadering van Juda en Jerusalem, in die huis van die HERE, voor die nuwe voorhof gestaan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat het opgestaan in die vergadering van die mense van Juda en Jerusalem voor die nuwe voorhof in die tempel van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gaan Josafat in die vergadering van Juda en Jerusalem staan, in die huis van die HERE, voor die nuwe voorhof; |
| Afrikaans 1983 | Josafat het opgestaan in die gemeente van Juda en Jerusalem, in die tempel reg voor die nuwe voorhof, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat het in die byeenkoms van Juda en Jerusalem, in die huis van die Here, voor die nuwe binneplein gestaan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josafat het gaan staan by die tempel voor die nuwe oop stuk grond. Hy het in die volksvergadering van Juda en Jerusalem gaan staan |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josafat het tussen al die mense van Juda en Jerusalem voor die tempel se nuwe voorhof gaan staan. |