2 Chronicles 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat was bevrees en het hom begin soek om die HERE te soek en 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat was baie ontsteld oor hierdie nuus en het vir die Here raad gevra. Hy het ook beveel dat elkeen in Juda moet vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Josafat bevrees geword en sy aangesig daarop gerig om die HERE te soek, en hy het oor die hele Juda 'n vasdag uitgeroep. |
| Afrikaans 1983 | Josafat was bang en het by die Here hulp gesoek. Hy het 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat was bang, en hy was vasbeslote om die Here te raadpleeg. Hy het 'n vasdag uitgeroep oor die hele Juda. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josafat het bang geword, en hy het besluit om vir die Here te vra wat Hy sê. Josafat het gesê al die mense in Juda moet vas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy dit hoor, het Josafat geskrik en besluit om die Here te raadpleeg. Hy het beveel dat al die mense van Juda vir ’n dag lank niks mag eet nie. |