2 Chronicles 20:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het in Jerusalem gekom met harpe en siters en basuine na die huis van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is terug na Jerusalem toe en na die tempel van die Here met die klank van harpe, liere en trompette. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Jerusalem ingetrek met harpe en siters en trompette, na die huis van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is terug na Jerusalem, na die huis van die Here toe, met harpe, liere en trompette. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Jerusalem binnegegaan met harpe, liere en trompette, op pad na die huis van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in Jerusalem na die tempel gegaan en hulle het harpe en liere en trompette saamgeneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het in Jerusalem ingekom en na die tempel toe gegaan, terwyl die harpe en liere gespeel het en die trompette geblaas is. |