2 Chronicles 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het die kinders van Moab en die kinders van Ammon en ander saam met hulle behalwe die Ammoniete teen Jósafat opgetrek om te veg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het die Moabiete, Ammoniete en sommige van die Meüniete oorlog teen Josafat verklaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarna het die kinders van Moab en die kinders van Ammon, en saam met hulle 'n deel van die MeÂniete teen Josafat gekom om te veg. |
| Afrikaans 1983 | Later het die Moabiete en die Ammoniete, en saam met hulle 'n groep Meüniete, 'n veldtog teen Josafat begin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Tyd daarna het die Moabiete en Ammoniete, en saam met hulle van die Meüniete, teen Josafat opgetrek om oorlog te voer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het die Moabiete en Ammoniete gekom om oorlog te maak teen koning Josafat, en saam met hulle het nog ander Ammoniete ook gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ’n ruk het ’n klomp Moabiete, Ammoniete en Meüniete teen Josafat oorlog kom maak. |