2 Chronicles 19:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het regters in die land aangestel in al die omheinde stede van Juda, stad vir stad,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het in al die versterkte stede oor die hele land van Juda regters aangestel
Afrikaans 1933/1953 En hy het regters aangestel in die land, in al die versterkte stede van Juda, in elke stad.
Afrikaans 1983 Van stad tot stad, in al die vestingstede van Juda, het hy regters in die land aangestel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het regters aangestel in die land, in al die versterkte stede van Juda, stad vir stad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het regters gekies en aangestel in al die stede van Juda wat sterk mure gehad het. Hy het regters gekies in elke stad,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dwarsdeur die land in die versterkte stede van Juda regters aangestel.