2 Chronicles 19:17 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 Intussen het Dawid daarvan berig ontvang en die hele Israel versamel en deur die Jordaan getrek. Toe hy by hulle aangekom het, het hy hom teen hulle opgestel; en nadat Dawid hom teenoor die Arameërs opgestel het, het hulle teen hom geveg.