2 Chronicles 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat, die koning van Juda, het in vrede na sy huis teruggekeer na Jerusalem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Josafat van Juda veilig tuiskom in Jerusalem, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe Josafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom, |
| Afrikaans 1983 | Koning Josafat van Juda het behoue tuis gekom in Jerusalem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat, die koning van Juda, het ongedeerd na sy paleis in Jerusalem teruggekeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Josafat het veilig teruggekom by sy huis in Jerusalem. Hy het niks makeer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Josafat van Juda het veilig by sy huis in Jerusalem aangekom. |