2 Chronicles 18:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning van Israel het een van sy dienaars laat roep en gesê: Haal gou vir Miga, die seun van Imla. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning van Israel roep toe een van sy amptenare en sê: “Gou! Gaan roep vir Miga seun van Jimla.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop roep die koning van Israel 'n hofdienaar en sê: Gaan haal gou vir Miga, die seun van Jimla. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Israel roep toe 'n paleisamptenaar en sê: “Gaan haal gou vir Miga seun van Jimla.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Israel ontbied toe 'n paleisamptenaar en sê: “Gaan haal gou vir Miga, seun van Jimla.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Israel roep toe 'n amptenaar en hy sê vir hom: “Gaan roep gou vir Miga seun van Jimla.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Israel het toe ’n amptenaar gestuur en gesê: “Gaan haal dadelik vir Miga, Jimla se seun.” |