2 Chronicles 18:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Jósafat sê: Is hier nie ook 'n profeet van die HERE, dat ons hom kan raadpleeg nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Josafat vra: “Is hier nie ook ’n profeet van die Here nie, dat ons dieselfde vraag vir hom kan vra.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Josafat sê: Is hier nie nog 'n profeet van die HERE, dat ons deur hom kan raadpleeg nie?
Afrikaans 1983 Toe sê Josafat: “Is hier nie nóg 'n profeet van die Here dat ons hom ook kan raadpleeg nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe vra Josafat: “Is hier nie nog 'n profeet van die Here nie, sodat ons deur hom die Here kan raadpleeg?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Josafat: “Is hier nog 'n profeet van die Here? Ons moet vir hom ook vra.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josafat was nog nie tevrede nie. “Is hier nie nog ’n profeet by wie ons kan hoor wat die Here wil hê nie?” het hy gevra.