2 Chronicles 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jósafat het aan die koning van Israel gesê: Vra tog vandag na die woord van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar laat ons net eers vasstel wat die Here daaroor sê.”
Afrikaans 1933/1953 Verder het Josafat aan die koning van Israel gesê: Raadpleeg tog eers die woord van die HERE.
Afrikaans 1983 maar,” het Josafat verder vir die koning van Israel gesê, “vind nou eers uit wat sê die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josafat sê toe vir die koning van Israel: “Raadpleeg net eers die woord van die Here. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josafat het ook vir die koning van Israel gesê: “Maar jy moet asseblief eers vra en luister na wat die Here sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Josafat het bygevoeg: “Laat ons net eers seker maak wat die Here daarvan sê.”