2 Chronicles 18:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit het gebeur dat, toe die owerstes van die waens bemerk dat dit nie die koning van Israel was nie, het hulle weer omgedraai om hom te agtervolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die aanvoerders van die strydwaens besef dat hy nie die koning van Israel was nie, het hulle hom nie verder agtervolg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die owerstes van die waens sien dat dit nie die koning van Israel was nie, draai hulle agter hom weg. |
| Afrikaans 1983 | Die aanvoerders van die strydwaens het gesien dit is nie die koning van Israel nie en het die agtervolging gestaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe die aanvoerders van die strydwamag sien dat hy nie die koning van Israel is nie, het hulle agter hom omgedraai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die offisiere sien dit is nie die koning van Israel nie, het hulle opgehou om vir Josafat te jaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die offisiere het intussen besef dat hy nie Israel se koning is nie en die agtervolging gestaak. |