2 Chronicles 18:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning van Israel en Jósafat, die koning van Juda, opgetrek na Ramot in Gílead. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning van Israel en koning Josafat van Juda het hulle leërs teen Ramot-Gilead gelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Israel en Josafat, die koning van Juda, het opgetrek na Ramot in G¡lead. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Israel en koning Josafat van Juda is toe na Ramot in Gilead toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het die koning van Israel en Josafat, koning van Juda, opgetrek na Ramot in Gilead. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Israel en koning Josafat van Juda het gegaan na die stad Ramot in Gilead. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee konings het toe met hulle leërs na Ramot in Gilead vertrek. |