2 Chronicles 18:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning van Israel: Neem Miga en bring hom terug na Amon, die goewerneur van die stad, en na Joas, die seun van die koning; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Agab het toe beveel: “Vat Miga en neem hom na Amon, die stadsbevelvoerder en na my seun Joas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die koning van Israel sê: Neem Miga en bring hom terug by Amon, die owerste van die stad, en by Joas, die seun van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Israel het toe beveel: “Vat vir Miga en bring hom na Amon, die stadsbevelvoerder, en na prins Joas toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die koning van Israel: “Neem Miga en laat hom teruggaan na Amon, die stadsbestuurder, en Joas, die seun van die koning, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die koning van Israel: “Vat vir Miga na Amon die burgemeester en na prins Joas toe, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning het beveel: “Vang Miga en vat hom vir Amon, die stadsbevelvoerder, en vir my seun Joas. |