2 Chronicles 18:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Miga sê: Kyk, jy sal dit sien op daardie dag as jy in 'n binnekamer ingaan om jou weg te steek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Miga antwoord hom: “Jy sal dit binnekort agterkom wanneer jy van een vertrek na ’n ander vlug om weg te kruip!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Miga antwoord: Kyk, jy sal dit sien op dieselfde dag as jy van kamer tot kamer sal gaan om jou weg te steek. |
| Afrikaans 1983 | En Miga antwoord: “Dit sal jy sien die dag as jy in een donker kamer na die ander probeer wegkruip.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Miga het gesê: “Kyk, jy gaan dit ervaar op daardie dag wanneer jy van een binnekamer na die ander gaan om weg te kruip.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miga het vir Sedekia gesê: “Jy sal dit sien daardie dag wanneer jy van een kamer na die ander kamer gaan om te probeer wegkruip.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Miga het gesê: “Jy sal dit sommer gou uitvind, wanneer jy in ’n kamer moet invlug om weg te kruip!” |