2 Chronicles 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het 'n gees uitgegaan en voor die aangesig van die HERE gaan staan en gesê: Ek sal hom verlei. En die HERE sê vir hom: Waarmee?
Afrikaans (NLV) 2011 tot ’n gees na die Here kom en sê: ‘Ek kan dit doen!’ “‘Hoe sal jy dit doen?’ vra die Here.
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die HERE staan en sê: Ek sal hom oorhaal. En die HERE vra hom: Waarmee?
Afrikaans 1983 totdat die gees vorentoe gekom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gees tree toe na vore, gaan staan voor die Here en sê, ‘Ek is die een wat hom sal mislei.’ Toe vra die Here vir hom, ‘Hoe?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en toe kom een van hulle en hy gaan staan voor die Here en hy sê: ‘Ek sal hom bedrieg.’ Toe vra die Here vir hom: ‘Hoe sal jy dit doen?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Toe kom staan daar ’n gees voor die Here en sê: ‘Ek sal hom kan ompraat.’ “‘Maar hoe?’ het die Here hom gevra.